Beplan jou troue so...
Kies jou ring en verseker dit by 'n instansie
Woon 'n huweliksvoorbereidingskursues by
Stel 'n deeglike begroting op
Stel julle begroting op
Kies jou gevolg
Kies 'n koördineerder
Maak julle datum vas
Besluit op 'n venue
Bespreek die huweliksbevestiger
Bespreek 'n kerk indien jy nie by die venue trou nie
Bespreek die fotograaf en videograaf
Laat neem verlowingsfoto's
Verslanking, versorg, tandbleiking en verbruining
Beplan julle wittebrood
Stuur hou-die-datum-oop-kaartjies uit
Kies 'n platejoggie
Besluit oor die blomme
Besluit op die dekor en verhurings
Soek of laat maak die perfekte trourok
Soek of laat maak rokke vir jou gevolg
Kies uitrustings vir die moeders van die bruidspaar
Kry gemaklike, bypassende skoene
Kies juwele, bykomstighede en parfuum
Koop of laat maak die bruidegom se pak
Koop die bruidegom se trouring
Besluit op die strooijonkers se uitrusting
Proe verskillende koeke en maak julle keuse
Stel die gastelys saam
Stuur die uitnodigings aan die gaste
Proe en besluit op die kos vir die spyskaart
Maak 'n afspraak met jou haarstilis
Bespreek die proef vir jou grimering
Finaliseer die wittebrood
Teken die huwelikskontrak
Doen die tafelplasings
Volg op met die verskaffers en rëel 'n kinderoppasser
Maak 'n speellys vir die troudag
Gaan vir danslesse
Stel 'n tyslyn vir die troudag op en reël 'n troukar
Finaliseer die drukwerk soos uitnodigings, programme, ens.
Reël die konfetti, knielkussings en ringkussings
Bespreek 'n fotohokkie
Laat maak of koop die tafelgeskenke
Koop geskenke vir jou liefie, gevolg en ouerpare
Gaan vir jou laaste rokpassing
Maak 'n afspraak by jou ginekoloog
Kombuistee en Rampartytjie
Gee die finale getalle aan die venue deur
Bruidegom moet 'n week voor die tyd sy hare laat sny
Bevestig met al die verskaffers
Bevestig met almal wat toesprake moet lewer en herinner weer die predikant
Reël verversings vir jou gevolg in die aantrekkamers
Pak in en kry alles reg vir die wittebrood
GENIET JOU DAG!

