
Blaarvars
Met die groen, grafiese voorkoms kan jou troudekor treffend lyk en boonop aansluit by die botaniese voorkoms wat nou hoofmode is. TAFEL EN BLOMME Met groen as Pantone se kleur van die jaar en doe botaniese patrone wat deesdae oral te sien is, is blare 'n heerlike en maklike tema vir 'n troue. Kikker dit so 'n bietjie op met roosgoud en interesante geometriese vorms en jy het 'n wenkombinasie. Dit is modern en vars. Blare is 'n sterk ontwerpelement op hulle eie en daarom ka

Rolle en Take
HOOFSTROOIJONKER * Reël die rampart * Sorg dat al die strooijonkers se pakke, dasse en knoopsgatruikers by die bruidegom s'n pas * Vervoer die bruidegom na die trouplek en reël vervoer vir die pasgetroudes * Sê vir die ander strooijokers wat hulle take is * Koop 'n geskenk vir die bruid * Skryf en lewer 'n toespraak * Vergesel die hoofstrooimeisie na die seremonie HOOFSTROOIMEISIE * Reël die henneparty * Help die bruid om 'n trourok en rokke vir die strooi- en blomme

'n Mooi ruiker
Is jy nie seker watter styl bruidsruiker vir jou bruilof gaan werk nie? Ons het 'n gids saamgestel wat jou sal help om die regte keuse te maak. ROND 'n Tradisionele ronde ruiker, wat dikwels met net een hoofsoort blom gemaak word. Blomme wat jy kan gebruik: Kies enige soort blomme wat in seisoen is en by die styl en die kleurskema van jou troue pas. LANGSTEEL Die ruiker word gewoonlik met langsteelblomme gemaak en in die 'wiegiestyl' in die bruid se arms gerda met die oop ond