
MOOIER AS MOOI
Moet dit nie naby 'n kerkpaadjie waag sonder die skoonheidswenke nie! Laat jou oë groter lyk deur 'n verligtingskadu by die binnehoeke aan te wend. Kies grys en koeler ondertone om jou grimering subtiel te hou. Hou die skakerings van jou oogskadu in dieselfde familie. Maak lip- en oogpotlode skerp om die gevaar van infeksie te beperk. Verwyder lipstif van jou tande deur 'n vinger in jou mond te steek en uit te trek. Spaar stileertyd deur jou hare eers in 'n basiese vorm te b

HIER KOM DIE ROK!
Die perfekte rok moet by jou styl en sak pas. Hier is ‘n paar wenke om die perfekte rok te kies: Wees hoog in die mode met glinsterende haarbykomstighede en blomkrone pleks van ‘n tiara. ‘n V-halslyn met ‘n versierde bostuk is dramaties en sal die koppe laat draai. V-halslyne en A-roklyne is baie vleiend vir voller figure. Pragtige kleedstowwe wat sag om die lyf val, pas by elke figuur. Chiffonrokke en rokke met ‘n empire-lyn pas goed by ‘n boheemse bruid. Kort sluiers kan di

Farm Love for all seasons
SUMMER THE MOOD: Long days and warm nights are just part of summer’s infinite appeal. Moods are lighter, colours brighter and we’re definitely more inclined to celebrate good times under sunny skies – it’s no wonder wedding fever is high this time of the year! Embrace the profusion of fresh flowers available. Everything from gerberas and gladiolus and lavenders to lily, or bring the outside in with trees, herbs and succulents that can be replanted. Outdoor celebrations ar