HIER KOM DIE ROK!
- Shané Vermaak
- Oct 16, 2017
- 1 min read
Die perfekte rok moet by jou styl en sak pas.
Hier is ‘n paar wenke om die perfekte rok te kies:

Wees hoog in die mode met glinsterende haarbykomstighede en blomkrone pleks van ‘n tiara.
‘n V-halslyn met ‘n versierde bostuk is dramaties en sal die koppe laat draai.

V-halslyne en A-roklyne is baie vleiend vir voller figure.
Pragtige kleedstowwe wat sag om die lyf val, pas by elke figuur.
Chiffonrokke en rokke met ‘n empire-lyn pas goed by ‘n boheemse bruid.
Kort sluiers kan die aandag na jou middle en weg van jour ok trek.
Comments